| [00:00.000] |
作词 : Anton De Waal/Ali Arletowicz |
| [00:01.000] |
作曲 : Anton De Waal/Ali Arletowicz |
| [00:26] |
Groen is die land van Natal; |
| [00:32] |
wyd lê die velde omheen. |
| [00:38] |
Wolke seil hoog in die blou hemelboog |
| [00:44] |
en 'n arend vlieg na die son. |
| [00:51] |
Groen is die land van Natal; |
| [00:58] |
daar waar die bergbokke wei. |
| [01:04] |
Stil wil ek droom langs 'n koel waterstroom, |
| [01:09] |
van die wêrelddrang afgeskei. |
| [01:16] |
Teen die randjie staan 'n huis |
| [01:23] |
waar my hart ontwaak. |
| [01:29] |
Saans wag my beminde daar; |
| [01:35] |
die dag is dan volmaak. |
| [01:42] |
Groen is die land van Natal; |
| [01:48] |
heuwel en vlakte en dal. |
| [01:54] |
Hier is ons tuis waar die koel winde suis |
| [01:59] |
in die groen, groen land van Natal. |
| [02:32] |
Teen die randjie staan 'n huis |
| [02:38] |
waar my hart ontwaak. |
| [02:44] |
Saans wag my beminde daar; |
| [02:51] |
die dag is dan volmaak. |
| [02:57] |
Groen is die land van Natal; |
| [03:03] |
heuwel en vlakte en dal. |
| [03:10] |
Hier is ons tuis waar die koel winde suis |
| [03:15] |
in die groen, groen land van Natal. |