[00:00.000] |
作曲 : Traditional Music |
[00:01] |
Uit die blou van onse hemel, |
[00:04] |
Uit die diepte van ons see, |
[00:07] |
Oor ons ewige gebergtes |
[00:12] |
Waar die kranse antwoord gee, |
[00:16] |
Deur ons ver-verlate vlaktes |
[00:19] |
Met die kreun van ossewa - |
[00:23] |
Ruis die stem van ons geliefde, |
[00:27] |
Van ons land Suid-Afrika. |
[00:31] |
Ons sal antwoord op jou roepstem, |
[00:35] |
Ons sal offer wat jy vra: |
[00:39] |
Ons sal lewe, ons sal sterwe — |
[00:44] |
Ons vir jou, Suid-Afrika. |
[00:47] |
In die merg van ons gebeente, |
[00:51] |
In ons hart en siel en gees, |
[00:55] |
In ons roem op ons verlede, |
[00:58] |
In ons hoop op wat sal wees, |
[01:02] |
In ons wil en werk en wandel, |
[01:06] |
Van on wieg tot aan ons graf - |
[01:10] |
Deel geen ander land ons liefde, |
[01:13] |
Trek geen ander trou ons af. |
[01:17] |
Vaderland! ons sal die adel |
[01:21] |
Van jou naam met ere dra: |
[01:25] |
Waar en trou as Afrikaners - |
[01:29] |
Kinders van Suid-Afrika. |
[01:33] |
In die songloed van ons somer, |
[01:36] |
In ons winternag se kou, |
[01:40] |
In die lente van ons liefde, |
[01:44] |
In die lanfer van ons rou; |
[01:48] |
By die klink van huw'liks-klokkies, |
[01:52] |
By die kluitklap op die kis - |
[01:55] |
Streel jou stem ons nooit verniet nie, |
[01:59] |
Weet jy waar jou kinders is. |
[02:02] |
Op jou roep sê ons nooit nee "nie", |
[02:06] |
Sê ons altyd, altyd "ja": |
[02:10] |
"Om te lewe, om te sterwe" "Ja!" |
[02:14] |
Ja, ons kom, Suid-Afrika. |
[02:18] |
Op U Almag vas vertrouend |
[02:22] |
Het ons vadere gebou; |
[02:25] |
Skenk ons ook die krag, o Here! |
[02:29] |
Om te handhaaf en te hou - |
[02:33] |
Dat die erwe van ons vad're |
[02:37] |
Vir ons kinders erwe bly; |
[02:40] |
Knegte van die Allerhoogste, |
[02:44] |
Teen die hele wêreld vry. |
[02:47] |
Soos ons vadere vertrou het, |
[02:51] |
Leer ook ons vertrou, o Heer - |
[02:55] |
Met ons land en met ons nasie |
[02:59] |
Sal dit wel wees, God regeer. |