| [00:00.000] |
作词 : Jonathan Scholtz |
| [00:01.000] |
作曲 : Jonathan Scholtz |
| [00:19.996] |
Tussen die lakens mis ek jou lyf |
| [00:26.770] |
Kollekteer ek wapens om geeste uit te dryf |
| [00:33.270] |
Ja tussen die lakens raak ek te skaam |
| [00:40.302] |
Lees jy vir my woorde al wat ek sing is jou naam |
| [00:47.328] |
Ek onthou jou op my vensterbank sit en |
| [00:54.241] |
in een sekonde was my grys hart weer wit |
| [01:00.861] |
Jy met jou hare en ek met my trane |
| [01:07.778] |
Soos jy vir my se dat jy oor die water gaan |
| [01:17.720] |
Sit my in jou sak soek my waar jy gaan |
| [01:25.041] |
En kyk so nou en dan op na die maan |
| [01:31.568] |
En weet ek kyk ook en ek onthou |
| [01:39.036] |
Ja ek onthou jou |
| [01:45.491] |
Tussen die lankens het ons beloof, |
| [01:52.223] |
al rol al die houe sal ons hou aan ons geloof |
| [01:58.955] |
Maar op hierdie oomblik is jy ver en bereid |
| [02:06.124] |
Ek sien n kroon en jy gaan agteruit |
| [02:13.031] |
Ek onthou jou op my vensterbank sit en |
| [02:19.907] |
in een sekonde was my grys hart weer wit |
| [02:26.841] |
Jy met jou hare en ek met my trane |
| [02:33.397] |
Soos jy vir my se dat jy oor die water gaan |
| [02:43.565] |
Sit my in jou sak soek my waar jy gaan |
| [02:50.631] |
En kyk so nou en dan op na die maan |
| [02:57.241] |
En weet ek kyk ook en ek onthou |
| [03:04.819] |
Ja ek onthou jou |
| [03:12.243] |
Wat as ons kon grootword met die lewe wat ons |
| [03:15.676] |
soek hoekom sit ons al die dromers almal in n hoek |
| [03:19.113] |
Toe ek jou ontmoet het was ons altwee nog te jonk |
| [03:22.197] |
Vir werk en stres en stories van ons vriende in die tronk |
| [03:26.020] |
Dalk as ek kon oorbegin sou als nou anders wees |
| [03:29.338] |
Ek sou meer terugbel en die lewe bietjie leef |
| [03:32.683] |
Arm maar geduldig, ja my pa was dalk tog reg |
| [03:35.767] |
Here jammer as ek moeilik was maar hoërskool was te erg |
| [03:43.483] |
Sit my in jou sak soek my waar jy gaan |
| [03:50.747] |
En kyk so nou en dan op na die maan |
| [03:57.285] |
En weet ek kyk ook en ek onthou |
| [04:04.786] |
Ja ek onthou jou |
| [04:11.742] |
Ja ek onthou jou |
| [04:18.588] |
Ja ek onthou jou |