[00:08] |
Op 'n berg in die nag |
[00:11] |
lê ons in donker en wag |
[00:17] |
in die modder en bloed lê ek koud, |
[00:22] |
streepsak en reën kleef teen my |
[00:27] |
en my huis en my plaas tot kole verbrand |
[00:31] |
sodat hulle ons kan vang, |
[00:36] |
maar daai vlamme en vuur |
[00:38] |
brand nou diep, diep binne my. |
[00:44] |
De La Rey, De La Rey |
[00:48] |
sal jy die Boere kom lei? |
[00:50] |
De La Rey, De La Rey |
[00:53] |
Generaal, generaal |
[00:56] |
soos een man, sal ons om jou val. |
[01:00] |
Generaal De La Rey. |
[01:02] |
Oor die Kakies wat lag, |
[01:05] |
'n handjie van ons teen 'n hele groot mag |
[01:11] |
en die kranse lê hier teen ons rug, |
[01:15] |
hulle dink dis verby. |
[01:21] |
Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, |
[01:25] |
hulle gaan dit nog sien. |
[01:29] |
Op 'n perd kom hy aan, |
[01:32] |
die Leeu van die Wes Transvaal! |
[01:38] |
De La Rey, De La Rey |
[01:42] |
sal jy die Boere kom lei? |
[01:45] |
De La Rey, De La Rey |
[01:47] |
Generaal, generaal |
[01:51] |
soos een man, sal ons om jou val. |
[01:54] |
Generaal De La Rey. |
[01:57] |
De La Rey, De La Rey |
[02:00] |
sal jy die Boere kom lei? |
[02:03] |
De La Rey, De La Rey |
[02:06] |
Generaal, generaal |
[02:09] |
soos een man, sal ons om jou val. |
[02:12] |
Generaal De La Rey. |
[02:15] |
Want my vrou en my kind |
[02:18] |
lê in 'n kamp en vergaan |
[02:23] |
en die Kakies se murg loop oor |
[02:27] |
'n nasie wat weer op sal staan! |
[02:32] |
De La Rey, De La Rey |
[02:36] |
sal jy die Boere kom lei? |
[02:39] |
De La Rey, De La Rey |
[02:42] |
Generaal, generaal |
[02:45] |
soos een man, sal ons om jou val. |
[02:49] |
Generaal De La Rey. |
[02:51] |
De La Rey, De La Rey |
[02:53] |
sal jy die Boere kom lei? |
[02:56] |
De La Rey, De La Rey |
[02:59] |
Generaal, generaal |
[03:02] |
soos een man, sal ons om jou val. |
[03:05] |
Generaal De La Rey. |
[03:08] |
Generaal, generaal |
[03:10] |
sal jy die Boere kom haal? |